Lizelle Groenewald (13 Nov 1988 - 31 Oct 2016)

Funeral Service

Location
Every Nation Willows 750 Farm Road Willows 0081
Date
9th Nov 2016
Time
2pm
Funeral Director
Grobbelaars Funeral Services, Lynnwood

In loving memory of Lizelle Groenewald who sadly passed away on 31st October 2016

Lizelle se lewe was soos sonskyn. Sy het geleef met alles in haar, maar haar stryd was "real". Sy sal verewig onthou word vir haar liefde vir kinders, kuns, musiek en haar Skepper. O, hoe lief was sy nie vir Jesus nie. Selfs in haar donkerste dieptes, het sy uitgeryk na om mense nader aan Jesus te trek.

Ons mis jou so. Jou plekkie in ons harte sal veraltyd daar wees. Soos Valiant Swart skryf:

Kyk of jy vir my die son kan vang
Daar’s ‘n kamer in die huis waar ons die son kan hang
Dis donker by die venster in die middel van die dag
Onthou jy hoe helder die kamer kon lag

Kyk of jy vir my die son kan bring
Daar’s ‘n liedjie in die gange wat die son kan sing
Want dis stil in die hoeke, hierdie koue seisoen
Kan jy sien wat die wind en die reën aan my doen

Refrein:
S-o-nvanger
Ek vra jou mooi, laat hom weer vir my kom skyn
S-o-nvanger
Laat my verstaan
Hoe ‘n somer sommerso in die niet kan verdwyn
En laat hom skyn

Kyk of jy vir my die son kan kry
Daar’s ‘n huisie in my hart waar die son kan bly
Kyk of jy vir my die son kan steel
Daar’s ‘n plekkie in die tuin waar die son kan speel

Refrein

Bring ‘n bietjie lig vir die draaie op my pad
En ‘n handjievol strale vir die donker in my hart

S-o-nvanger

Woorde en Musiek: Valiant Swart

Ons mis jou altyd!

Iske wrote

In 'n kwarteeu het ek nog net enkele mense ontmoet soos Lizelle. Niks 'fake' ordentelikwees of 'fake' Christenwees nie. WAAR KRY MENS NOG MENSE WAT DIE GUTS HET OM NET TE 'WEES'?! Nerens. Regtig nerens. Ek kan nie glo sy is weg nie en my hart brand van woede vir elke gevoel en elke gedagte wat só 'n BESONDERSE mens enigsins minder as SPECTACULAR laat voel het. Jy 'n massiewe stuk van my hart Lizelle, as was dit net vir 'n klein stukkie in my lewe. Ek wens ek was meer om jou en met jou, dat jy meer aan my kon afsmeer, want jy is een van die sterkste mense en Christene wat ek al ontmoet het. Kan nie en wil nie glo jy is weg nie. Die lewe is net niks regverdig nie.

Report abuse
Comment on this message
Chantal Minnie lit a candle
Carina Myburgh is attending the funeral and the reception
Rene wrote

Vanaand staan Ons almal op Heilige Grond!
Lizelle is weg.
As Vriendin, kollega en kennis.
So jammer ons kon nie vir jou wees wat jy nodig gehad het nie!
Jy was ń beautiful juffrou wat elke kind gekoester het. Ons het jou hoor praat met hulle siele op ń afstand. Geofffer bo jou kragte.
Ons dra jou hartseer op ons gronde. Jou spore lê diep in die sypaadjie-kuns:
We do kids cardio!
Ons sal jou mis Lizell'ie!
Rus sag en ervaar vrede!
RIP

Report abuse
Comment on this message
Tessa Louw lit a candle
Willem erwee is attending the funeral and the reception
Amanda Smuts is attending the funeral and the reception
Amanda Smuts lit a candle
Chriszelle Adams lit a candle
etrese de klerk posted a picture
Report abuse
Comment on this photo
etrese de klerk wrote

Liefste lizellie pellie, dit voel so onwerklik dat jy nie meer hier is. Ek sal altyd jou borrelende persoonlikheid onthou en al die goeie tye wat ons saam op stranddiens gehad het, veral ek, jy en pieter. Die drie musketeers (-: Ek wens ek kon nog n keer vir jou se hoe lief ek vir jou is. Sal jou baie mis. Ek dank die Here vir die lig wat jy in my lewe was en vir jou kinderlike manier waarop jy Hom liefgehad het. Jesus het jou defnitief in my lewe gebruik en ek prys Hom dat Hy jou oor my pad gestuur het. Baie liefde vir altyd, xxxx

Report abuse
Comment on this message
Joan Bekker lit a candle
Vanessa Moolman lit a candle
Kobus Groenewald lit a candle
Dorothy Adams is attending the funeral
Dorothy Adams wrote

2014... n jaar vol vreugde asook hartseer vir my en my familie. Vreugde omdat ek jou, Lizelle ontmoet het. Ek onthou nog die eerste dag toe jy in my lewe gestap het... jou glimlag en jou blink ogies. Ons het onmiddelik n hegte band ontwikkel, jy het soos nog n dogter in my huis gewandel. Jy het deel van ons familie kom uitmaak en jy was so tuis by ons. Alles wat jy vir my , Chris en Chriszelle beteken het sal altyd by ons bly. Ons mis jou en kan nie glo dat jy vir altyd weg is nie. Ek kyk in my huis rond en sien so baie wat jy nagelaat het. Rus in Vrede my Geliefde Zelletjie ons sal jou altyd onthou. ❤

Report abuse

Comments

  • R.I.P Lizelle. You'll forever be in our hearts ❤

    Posted by Chriszelle on 8/11/2016 Report abuse
Comment on this message
Melissa Solomons lit a candle
Karin van Zyl lit a candle
Lojandie Meyer lit a candle
Esther van Vuuren is attending the funeral and the reception
Louis de Bruin is attending the funeral and the reception
Louis de Bruin lit a candle
Marieke Stroebel is attending the funeral and the reception
Marieke Stroebel lit a candle
Joanita Els lit a candle
Retief Burger lit a candle
Nadia Olivier lit a candle
Nadia Olivier is attending the funeral and the reception
Marietha Van Schalkwyk lit a candle
Ansu Grobler is attending the funeral and the reception
Powered by Funeral Zone Contact Funeral Zone