Alfred (Alf) Janse van Rensburg (4 Jul 1966 - 5 Feb 2017)

Funeral Service

Location
NG Kerk - Pretoria Tuine Schuurmanns Str Pretoria Gardens, Pretoria 0082
Date
9th Feb 2017
Time
11am
Funeral Director
Grobbelaars Funeral Services, Riviera

In loving memory of Alfred (Alf) Janse van Rensburg who sadly passed away on 5th February 2017

Debora Bailey wrote

Ek is regtig jammer vir jou verlies, aanvaar asseblief my opregte meegevoel. Ek hoop die familie van Rensburg sal troos en krag in Jesus se belofte van die aardse opstanding vind (Johannes 5:28, 29) en die vernuwde Paradys-aarde waar die dood 'n vyand is (1 Korintiërs 15:26) wat binnekort uitgeskakel sal word vir ewig, en geen familie sal die dood van 'n geliefde treur nie (Openbaring 21: 4). Hierdie belofte is deur die Almagtige God Jehovah (Psalm 83:18) gegee. Waarlik, wat 'n heerlike en byna ongelooflike dag wat sal wees! Dit is 'n werklikheid alhoewel God nie kan lieg nie (Titus 1: 2). Vir meer troos en bemoedigende Skrifte oor die opstanding, besoek asseblief jw.org.

Report abuse
Comment on this message
Debora Bailey wrote

Ngiyaxolisa ngempela ngokulahlekelwa kwakho, sicela wamukele ukuncoma kwami ​​okuqotho. Ngithemba ukuthi umndeni wakwaRensburg uzothola induduzo namandla kuJesu isithembiso sokuvuselwa emhlabeni (Johane 5:28, 29) kanye nomhlaba oyiPharadesi ovuselelwe, lapho ukufa kuyisitha (1 Korinte 15:26) okuzophela ngokushesha. kuze kube phakade, futhi akukho mndeni ozolila ukufa komuntu othandekayo (IsAmbulo 21: 4). Lesi sithembiso sinikezwe nguMninimandla onke uJehova (AmaHubo 83:18). Ngempela, usuku olukhazimulayo nolungakholelwa ukuthi luyoba nini! Kuyiqiniso nakuba uNkulunkulu engakwazi ukukhuluma amanga (Tito 1: 2). Ukuze uthole imibhalo eyengeziwe eduduzayo nokukhuthazayo ovukweni, sicela uvakashele i-jw.org.

Report abuse

Comments

  • I apologize for using the wrong language. Debora Bailey

    Posted by Debora on 5/03/2018 Report abuse
Comment on this message
Andries Bester is attending the funeral
Andries Bester lit a candle
Leola Laubscher lit a candle
Huénitáh Vos wrote

Estelle, kinders en familie : so opreg jammer vir die groot verlies! Ek bid Jesus se vertroosting en liefdevolle krag oor julle toe in hierdie hartseer tyd! Ek het vir baie jare saam met Alf gewerk, en wat 'n skok was dit nie om van Alf se afsterwe op fb te lees! 'n Wonderlike vriend en opreg in sy menswees, Alf ek sal jou altyd onthou en koester sulke mooi gedagtes van jou! Rus in vrede my vriend?

Report abuse
Comment on this message
Christie Odendaal lit a candle
Janet Collins lit a candle
Janet Collins wrote

I can't do this in Afrikaans, but I know you will understand! The soutie!

Alfie, may you rest in peace! I will cherish the memories that we made! My deepest condolences to your family! I'm going to miss the lovely photos that you always shared! ❤️️

Report abuse
Comment on this message
Janet Collins lit a candle
Theresa Van Rooyen lit a candle
Johan Smit wrote

My innige meegevoel en simpatie met Alf se gesin. Estelle en die girls. Alf was 'n besonderse man en ek is so spyt ons het so min tyd saam met mekaar deurgebring. Ek kan ongelukkig nie die diens bywoon nie weens werkverpligtinge wat ek nie kan verander nie maar my gedagtes sal met julle wees.

Report abuse
Comment on this message
Bertie & Hanlie Reichert wrote

Sterkte aan Estelle, die kinders en familie in hierdie moeilike tyd. Ons is so jammer om van jul verlies te hoor. Mag Jesus julle vertroos. Liefde!

Report abuse
Comment on this message
Isane Janse van Rensburg is attending the funeral and the reception
Isane Janse van Rensburg posted a picture

Cool Skater Daddy!

Report abuse
Comment on this photo
Isane Janse van Rensburg posted a picture

My Mams en Daddy

Report abuse
Comment on this photo
Powered by Funeral Zone Contact Funeral Zone